This is a reply within a larger thread: view the whole thread

Re: Anneza; ik en Danaugh komen uit Nederland, dus het Nederlands is wat anders dan het Afrikaans, moeilijker ook.....
As julle ouens met Afrikaans sukkel, dink 'n bietjie hoe Nederlands vir ons moet lyk ... !Ek vind altyd as ek Nederlands lees dat die meeste van die teks redelik maklik is, maar skielik is dit asof ek iets lees uit 'n ander wereld - ek weet letterlik nie wat aangaan nie. En dan is dit weer reg in die volgende paragraaf. Vreemd, maar lekker!
vote up1vote down

No replies