This is a reply within a larger thread: view the whole thread

Re: The meaning of Danaugh
Ek skryf sommer in Afrikaans, as dit goed is?Die naaste wat ek kan kom aan Danaugh (hoe spreek jy dit uit? Seker DA na, of hoe? Lyk my die -GH aan die einde is net vir die mooi) is Dana (DA na), wat 'n Ierse moedergodin was, en die naam beteken dus 'n aanhanger of afstammeling van haar. Miskien laat die -UGH dit meer eksoties lyk?Daar is ook Donagh (dis nou die Engelse weergawe; in Iers is dit Donnchadh), wat regtig naby is maar dis 'n mansnaam wat Bruin Heer beteken - dan is jy seker 'n Bruin Dame!Ek hoop dit het gehelp! Dis 'n oulike naam - het jou ouers enige verduideliking daarvoor?Alles van die beste
vote up1vote down

Replies

Anneza; ik en Danaugh komen uit Nederland, dus het Nederlands is wat anders dan het Afrikaans, moeilijker ook.....maar gelukkig kan ik - met een beetje moeite - alles nog wel meekrijgen, aangezien ik zelf ook een tijdje heb gemaild met iemand uit Zuid-Afrika. :)Groetjes,Lucille
vote up1vote down
As julle ouens met Afrikaans sukkel, dink 'n bietjie hoe Nederlands vir ons moet lyk ... !Ek vind altyd as ek Nederlands lees dat die meeste van die teks redelik maklik is, maar skielik is dit asof ek iets lees uit 'n ander wereld - ek weet letterlik nie wat aangaan nie. En dan is dit weer reg in die volgende paragraaf. Vreemd, maar lekker!
vote up1vote down